Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Salome Dans" deur NP van Wyk Louw
"Salome Dans" deur NP van Wyk Louw [boodskap #22773] Wo, 05 Mei 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
SALOME DANS
NP van Wyk Louw
(Nuwe verse, 1954)

Johannes hoor hoe kom die wag;
'n eensaam vrou ken haar gesag;
Herodes, dronk, die sien alleen
'n doekie voor 'n jong geslag.
Vorige onderwerp: "Buiteslaap" deur GEORGE WEIDEMAN
Volgende onderwerp: Volkskwatryne opgeteken deur Pieter Grobbelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 02:32:39 MGT 2024